Adoption Reconnect

Helping with the search for family

Home
About Us
Blog
Contact Us
Hints & Tips
Legal Information
Looking for ...
Resources
Submit Request
Your Story
Your Story (cont.)
Site Map
Terms & Conditions

Your Story

 

This page is for searchers who wish to share their story.

 

 

 

Here are the stories of two sisters who found each other (and more).  The original stories are in Afrikaans and the English versions are my translation.   

 

Elize se Storie

Ek was in die kinderhuis vanaf ek een jaar oud was.  My twee broers het ook gevolg en, ja, daar kan ook seker nogal ń storie wees met molestering, verkragting en abuse..... Maar die storie wat vir my uitstaan, wat ek baie graag met julle wil deel is dat nadat ek al getroud was en twee pragtige seuns het – het ek uitgevind dat ek bo en behalwe 3 broers en 2 susters nog ‘n suster het wat aangeneem was met geboorte.....    Ek het vir die Registrateur van Aanneming  ‘n brief geskryf en al my besonderhede gegee vir ingeval sy eendag dalk navraag doen oor ons.   En elke jaar net ‘n update van besonderhede gestuur.  So vier – vyf maande terug het ek met hulp van vriende op die ‘site’ adopt reconnect’ afgekom en al die besonderhede wat ek gehad het – dat sy Sonja Jordaan is en gebore is op 19 Oktober 1972  en dat ek op soek is na haar....   

 Click here to continue reading Elize's story or for the English version

 

Salomé se Storie 

In geval julle almal gewonder het oor al die fotos van my familie, wel hier is die storie - ek is aangeneem, weet al my hele lewe dat ek aangeneem is, maar ek het nooit my ouers probeer opspoor of enige iets nie.  Ek wou nie my aanneem ouers seer maak nie.  Ek het wel gewonder as ek my biologiese ma eendag sou sien sou ek haar nie verwyt nie want ek het ń wonderlike lewe saam my ouers gehad.  Ek sou wou wel uitvind as dit vir Dalton sou help maar dit sou nie, so ek wou nie.

 Click here to continue reading Salomé's story or for the English version

 

 

Any mistakes in the translation are mine. 

 

 

 

 

For more Your Stories, go to the Your Story (cont.) page